[Intro]
G  Em C

[Verse 1]
G
Is daar iets soos vaste grond,
Em                C
Hier waar ons nou staan?
    G
Jou woorde slaan 'n diepe wond,
   Em            C
En ek kan nie verstaan.

[Verse 2]
    G
Dit voel vir my soos nou die dag,
    Em            C
Toe jy my net wou soen,
    G
Nou sien ek hoe hul almal lag,
          Em            C
En daar's niks om te versoen.

[Pre-Chorus]
Dsus4 D       Dsus2     D            C        G
   Jy dink my hart 's gebreek en dat jy dit beheer,
Dsus4 D      Dsus2    D             C             C
Maar  ek het nuus vir jou, iets waaraan jy kan herkou.

[Chorus]
   G
Al is dit seer vir nou, (Seer),
      Em
En al het ek groot berou,
      C
Is my hart nog steeds gesond,
        D
Want ek staan op vaste grond.
        G
Ja, dit is dalk seer vir nou ,(Seer),
      Em
En ek sal dit dalk onthou, (Sal dit dalk onthou),
        C
Maar my hart is heel gesond,
        D              G
Want ek staan op vaste grond.

[Verse 3]
G
Het jy dit al ooit gehoor,
Em             C
Dit waaroor ek praat?
   G
Ek sien dit het 'n gat geboor,
       Em             C
In jou trotse blink fasaad.

        D              C
Want ek staan op vaste grond.

[Bridge]
C
Ek weet wie ek is,
Em
En dat daar een is vir my, (Een is vir my),
C                                    D
Jy's die een wat uit mis want iemand anders gaan my kry.

[Chorus]
   G
Al is dit seer vir nou, (Seer),
      Em
En al het ek groot berou,
      C
Is my hart nog steeds gesond,
        D
Want ek staan op vaste grond.

[Outro]

        D              Em
Want ek staan op vaste grond,
       C        D     G
Ja, ek staan op vaste grond.

Tab not available
 Buy song Vaste Grond on iTunes store

Support artists with purchashing the original song!

Author
milanello
892 pts, Indonesia
Not signed in yet? Click here to sign in

Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now

Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now
All Artists:
All Artists: # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z