[Intro]
D Bm
Ooaah ah aha ah aaah ah
G Asus4 A
Oe . . .,
D Bm
G Asus4 A
D Dmaj7
D Dmaj7
[Verse 1]
D Dmaj7 D Dmaj7
Het jy al ooit gevoel jy's nie goed genoeg nie,
Bm Bsus2 Bm Bsus2
Het jy al ooit beleef jy kan nie meer nie,
Asus4 A
Ek weet hoe jy voel,
G
Ek weet hoe jy voel.
[Verse 2]
D Dmaj7 D Dmaj7
Het jy al ooit gedink jy's gemaak vir meer,
Bm Bsus2 Bm Bsus2
Het jy al ooit besef jy't eintlik geen beheer,
Asus4 A
Ek weet hoe jy voel,
G
Ek weet hoe jy voel.
[Pre-Chorus]
A G
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
A G
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens.
[Chorus]
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
A G
Bo oo oo ooo natuurlik,
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
A G D
Bo oo oo ooo natuurlik is jy.
[Interlude]
D D D A/C# Bm Asus4
[Verse 3]
D Dmaj7 D Dmaj7
Het jy al ooit gevoel jy kon meer doen,
Bm Bsus2 Bm Bsus2
Al ooit beleef jy gee die verraaier soen,
Asus4 A
Ek ken daai gevoel,
G
Ek ken daai gevoel.
[Pre-Chorus]
A G
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
A G
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens.
[Chorus]
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
A G
Bo oo oo ooo natuurlik,
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
A G
Bo oo oo ooo natuurlik.
[Bridge]
Em D/F#
Jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
G Asus4 A
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens,
G D Bm A
Jy's bo ooo oo oo ooo ooo natuurlik.
[Interlude]
F#m G D A/C# Bm Asus4 A
F#m G D Asus4 A
F#m G D Asus4 A
[Outro]
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
A G
Bo oo oo ooo natuurlik,
D Bm
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
F#m Em G
Bo oo oo ooo natuurlik is jy.
Asus4 A
Is jy,
D A/C# Bm
Is jy,
A Asus4 A F#m G D
Oooh ooh ooh oooh ooh ooh ooo . . ..
BPM: 136
Released: 10 Febr 2014
Album: Jy's Bonatuurlik
Capo: No
[Intro]
Ooaah ah aha ah aaah ah
Oe . . .,
[Verse 1]
Het jy al ooit gevoel jy's nie goed genoeg nie,
Het jy al ooit beleef jy kan nie meer nie,
Ek weet hoe jy voel,
Ek weet hoe jy voel.
[Verse 2]
Het jy al ooit gedink jy's gemaak vir meer,
Het jy al ooit besef jy't eintlik geen beheer,
Ek weet hoe jy voel,
Ek weet hoe jy voel.
[Pre-Chorus]
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens.
[Chorus]
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik,
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik is jy.
[Interlude]
[Verse 3]
Het jy al ooit gevoel jy kon meer doen,
Al ooit beleef jy gee die verraaier soen,
Ek ken daai gevoel,
Ek ken daai gevoel.
[Pre-Chorus]
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens.
[Chorus]
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik,
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik.
[Bridge]
Jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens,
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens,
Jy's bo ooo oo oo ooo ooo natuurlik.
[Interlude]
[Outro]
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik,
Jy's bo oo oo ooo natuurlik,
Bo oo oo ooo natuurlik is jy.
Is jy,
Is jy,
Oooh ooh ooh oooh ooh ooh ooo . . ..
Tab not available
Video not available
Buy song
Jys Bonatuurlik on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Advertisement
Leave a comment