[Intro]
A A Amaj7 A A Amaj7 A A Amaj7 A A
[Verse 1]
A A A
Hoe kon ek weet dat vanaand sou,
A
Die aand wees wat ek jou,
D D A A
Vir die eerste keer sou ontmoet het. Hmm . . ..
[Verse 2]
A A A
Min het ek verwag jy,
A A A
Sou die een wees wat by my bly,
D D A A
Toe ek jou hand vat en jou gegroet het, oooh oooh,
G G E
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai.
[Chorus]
D A D A D A
In dertig, dertig sekondes,
D A D A A D Dmaj7
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
Bm A A D A D D D A
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh
D A D A D A
In dertig, dertig sekondes,
D A D A A D
Het jy my, jy my hart gesteel,
Dmaj7 Bm F#m E E*
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
A A
En nou is ons bymekaar.
[Verse 3]
A A A
Hoe kon jy weet dat die mond klank,
A A A
Toewel 'n pen is en nie drank?
D A A
So amper al vyf maar toe giggel jy. Ooh ooh.
[Verse 4]
A A A A
Die feit dat ek nog kan terug kyk,
A A A
En onthou hoe't jy gelyk,
D D A A
Wys vir my dat jy't my hart gekry, ooh oh oh ooh,
G G E7
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai.
[Chorus]
D A D A D A
In dertig, dertig sekondes,
D A D A A D Dmaj7
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
Bm A A D A D D D A
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh
D A D A D A
In dertig, dertig sekondes,
D A D A A D
Het jy my, jy my hart gesteel,
Dmaj7 Bm F#m E E
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
F#m
En nou is ons bymekaar.
[Bridge]
F#m E
Tyd stap nie aan jou kant nie,
D
Maar dit hou nie altyd verband nie,
E
Jou lewe kan verander in net.
[Outro]
B
In dertig, dertig sekondes,
B E Emaj7
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
C#m C#m B E B E E E B
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh,
E B E B E B
In dertig, dertig sekondes,
E B E B B E
Het jy my, jy my hart gesteel,
Emaj7 C#m G#m F# F#*
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
B E B E B E B
En nou is ons bymekaar, (Dertig, dertig sekondes),
B E B E B E B
Nou is ons bymekaar, (Dertig, dertig sekondes),
B A B
Ons bymekaar.
BPM: 130
Released: 10 Febr 2014
Album: Jy's Bonatuurlik
Capo: No
[Intro]
[Verse 1]
Hoe kon ek weet dat vanaand sou,
Die aand wees wat ek jou,
Vir die eerste keer sou ontmoet het. Hmm . . ..
[Verse 2]
Min het ek verwag jy,
Sou die een wees wat by my bly,
Toe ek jou hand vat en jou gegroet het, oooh oooh,
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai.
[Chorus]
In dertig, dertig sekondes,
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh
In dertig, dertig sekondes,
Het jy my, jy my hart gesteel,
*
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
En nou is ons bymekaar.
[Verse 3]
Hoe kon jy weet dat die mond klank,
Toewel 'n pen is en nie drank?
So amper al vyf maar toe giggel jy. Ooh ooh.
[Verse 4]
Die feit dat ek nog kan terug kyk,
En onthou hoe't jy gelyk,
Wys vir my dat jy't my hart gekry, ooh oh oh ooh,
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai.
[Chorus]
In dertig, dertig sekondes,
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh
In dertig, dertig sekondes,
Het jy my, jy my hart gesteel,
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
En nou is ons bymekaar.
[Bridge]
Tyd stap nie aan jou kant nie,
Maar dit hou nie altyd verband nie,
Jou lewe kan verander in net.
[Outro]
In dertig, dertig sekondes,
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval,
En jy't geweet dat ek die een is vir jou, ooh oooh,
In dertig, dertig sekondes,
Het jy my, jy my hart gesteel,
*
En jy't my lewe kom verander in sekondes so gou,
En nou is ons bymekaar, (Dertig, dertig sekondes),
Nou is ons bymekaar, (Dertig, dertig sekondes),
Ons bymekaar.
Tab not available
Video not available
Buy song
In Dertig Sekondes on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Advertisement
Leave a comment