Intro]
A A
[Verse 1]
A
Elke nou en dan,
F#m
Kry ek 'n kans om stil te staan,
D A
En om te vra waar kom ek vandaan?
[Verse 2]
A
Ek kyk heen en weer,
F#m
Soms verby die pyn en seer,
D A
Wat het ek geleer van weer probeer?
[Pre-Chorus]
F#m
Dan sien ek jou,
D
Op jou kan ek vertrou,
E
Jy was daar vir my,
E7
Deur als by my gebly.
[Chorus]
Asus4 A F#m
Ek sê dan---kie as ek na jou kyk,
D A E
Want ek sien in jou alles van toen tot nou . . .,
Asus4 A F#m D
Elke hart--breek, elke asemteug wat my gedra het,
A
Tot hier saam met jou.
[Verse 3]
A
Links en regs gedraai,
F#m
Winde ons soms weggewaai,
D A
Mense het ons afgeraai, amper goodbye.

[Bridge]
D E
Vir elke liewe briefie wat begin met liefie,
F#m G D E
Vir elke skelm glimlag, die hoogtepunt van elke dag.
[Outro]
Bsus4 B G#m
Ek sê dan---kie as ek na jou kyk,
E B F#
Want ek sien in jou alles van toen tot nou . . .,
Bsus4 B G#m E
Elke hart--breek, elke asemteug wat my gedra het,
B
Tot hier saam met jou,
B
Tot hier saam met jou.
BPM: 105
Released: 10 Febr 2014
Album: Jy's Bonatuurlik
Capo: No
[Intro]
[Verse 1]
Elke nou en dan,
Kry ek 'n kans om stil te staan,
En om te vra waar kom ek vandaan?
[Verse 2]
Ek kyk heen en weer,
Soms verby die pyn en seer,
Wat het ek geleer van weer probeer?
[Pre-Chorus]
Dan sien ek jou,
Op jou kan ek vertrou,
Jy was daar vir my,
Deur als by my gebly.
[Chorus]
Ek sê dan---kie as ek na jou kyk,
Want ek sien in jou alles van toen tot nou . . .,
Elke hart--breek, elke asemteug wat my gedra het,
Tot hier saam met jou.
[Verse 3]
Links en regs gedraai,
Winde ons soms weggewaai,
Mense het ons afgeraai, amper goodbye.
[Pre-Chorus]
Dan sien ek jou,
Op jou kan ek vertrou,
Jy was daar vir my,
Deur als by my gebly.
[Chorus]
Ek sê dan---kie as ek na jou kyk,
Want ek sien in jou alles van toen tot nou . . .,
Elke hart--breek, elke asemteug wat my gedra het,
Tot hier saam met jou.
[Bridge]
Vir elke liewe briefie wat begin met liefie,
Vir elke skelm glimlag, die hoogtepunt van elke dag.
[Outro]
Ek sê dan---kie as ek na jou kyk,
Want ek sien in jou alles van toen tot nou . . .,
Elke hart--breek, elke asemteug wat my gedra het,
Tot hier saam met jou,
Tot hier saam met jou.
Tab not available
Video not available
Buy song
El Sê Dankie on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Related Tabs
Advertisement
Leave a comment