[Intro]
G  G
G  G


[Verse 1]
  G                       G
Gedink geloof is deel van jou,
    G                      G
Als reg gedoen, mooi voorgehou,
                   C
Maar toe val alles plat,
              G   G
En jy is in ʼn gat.


[Verse 2]
   G                       G
Of dalk het jy nog nooit gehoor,
    G                  G
Van Jesus of Sy engele koor,
           C
Jy voel so leeg,
                  G     G
Maar het jy al oorweeg?


[Pre-Chorus 1]
         D
Daar's ʼn God wat jou wil ken,
   C
Sy Seun het aan die kruis gewen,
D
Jesus is Sy naam,
      C               C
En vandag nooi Hy jou saam!


[Chorus]
G
Dis jou nuwe begin,
Em
Jesus het alles oorwin,
      C
En jy weet jy's Sy kind,
       C                G
Was verlore maar nou gevind.
G
Dis jou nuwe seisoen,
Em
Christus het alles versoen,
        C
Jy's verlos en bevry,
       C                    G   G
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Verse 3]
     G                   G
Eens op ʼn tyd Hom wel vertrou,
        G                          G
Met jou hart, jou toekoms, als van jou,
                       C
Toe 't iets jou hart geskeur,
                   G     G
Voel Hy stel jou teleur.


[Pre-Chorus 2]
         D
Daar's ʼn Pa wat vir jou wag,
   C
Sy Seun gee jou die krag,
D
Jesus is Sy naam,
      C               C
En vandag nooi Hy jou saam.


[Chorus]
G
Dis jou nuwe begin,
Em
Jesus het alles oorwin,
      C
En jy weet jy's Sy kind,
       C                G
Was verlore maar nou gevind.
G
Dis jou nuwe seisoen,
Em
Christus het alles versoen,
        C
Jy's verlos en bevry,
       C                    G   G
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Bridge]
F
Sonde, siekte, sak en as,
   G
Of salwing, seënings, skoon gewas,
  F
ʼn Keuse kanselleer jou dood,
     D
Sy Genade onbeskryflik groot.


[Chorus]
G
Dis jou nuwe begin,
Em
Jesus het alles oorwin,
      C
En jy weet jy's Sy kind,
       C                G
Was verlore maar nou gevind.
G
Dis jou nuwe seisoen,
Em
Christus het alles versoen,
        C
Jy's verlos en bevry,
       C                    G   G
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Chorus]
G
Dis jou nuwe begin,
Em
Jesus het alles oorwin,
      C
En jy weet jy's Sy kind,
       C                G
Was verlore maar nou gevind.
G
Dis jou nuwe seisoen,
Em
Christus het alles versoen,
        C
Jy's verlos en bevry,
       D                   G   G
Nuut gemaak want Hy't my gekry.
          G
My nuwe begin,
           Am  G
Jou nuwe begin.
              BPM:      110
Single Released: 30 Jan 2026


Capo: No


[Intro]
  
  


[Verse 1]
                         
Gedink geloof is deel van jou,
                          
Als reg gedoen, mooi voorgehou,
                   
Maar toe val alles plat,
                 
En jy is in ʼn gat.


[Verse 2]
                          
Of dalk het jy nog nooit gehoor,
                      
Van Jesus of Sy engele koor,
           
Jy voel so leeg,
                       
Maar het jy al oorweeg?


[Pre-Chorus 1]
         
Daar's ʼn God wat jou wil ken,
   
Sy Seun het aan die kruis gewen,

Jesus is Sy naam,
                     
En vandag nooi Hy jou saam!


[Chorus]

Dis jou nuwe begin,

Jesus het alles oorwin,
      
En jy weet jy's Sy kind,
                       
Was verlore maar nou gevind.

Dis jou nuwe seisoen,

Christus het alles versoen,
        
Jy's verlos en bevry,
                              
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Verse 3]
                        
Eens op ʼn tyd Hom wel vertrou,
                                  
Met jou hart, jou toekoms, als van jou,
                       
Toe 't iets jou hart geskeur,
                        
Voel Hy stel jou teleur.


[Pre-Chorus 2]
         
Daar's ʼn Pa wat vir jou wag,
   
Sy Seun gee jou die krag,

Jesus is Sy naam,
                     
En vandag nooi Hy jou saam.


[Chorus]

Dis jou nuwe begin,

Jesus het alles oorwin,
      
En jy weet jy's Sy kind,
                       
Was verlore maar nou gevind.

Dis jou nuwe seisoen,

Christus het alles versoen,
        
Jy's verlos en bevry,
                              
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Bridge]

Sonde, siekte, sak en as,
   
Of salwing, seënings, skoon gewas,
  
ʼn Keuse kanselleer jou dood,
     
Sy Genade onbeskryflik groot.


[Chorus]

Dis jou nuwe begin,

Jesus het alles oorwin,
      
En jy weet jy's Sy kind,
                       
Was verlore maar nou gevind.

Dis jou nuwe seisoen,

Christus het alles versoen,
        
Jy's verlos en bevry,
                              
Nuut gemaak want Jy't Hom gekry.


[Chorus]

Dis jou nuwe begin,

Jesus het alles oorwin,
      
En jy weet jy's Sy kind,
                       
Was verlore maar nou gevind.

Dis jou nuwe seisoen,

Christus het alles versoen,
        
Jy's verlos en bevry,
                             
Nuut gemaak want Hy't my gekry.
          
My nuwe begin,
             
Jou nuwe begin.              
Tab not available
Video not available
 Buy song Jou Nuwe Begin on iTunes store

Support artists with purchashing the original song!

Author
milanello
891 pts, Indonesia
Not signed in yet? Click here to sign in



Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now

Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now
All Artists:
All Artists: # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z