[Intro]
C C C C
C C C C
[Verse 1]
C G/B Am
Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
F
Daar by jou?
C G/B Am
Ek neem hierdie oomblik om my hart op mee te gee aan jou,
F
Aan jou.
[Pre-Chorus 1]
C G/B Am
En enige een, wat sê jy's die een vertel 'n leuen,
G
Want ek en jy weet,
F G
Dat die waarheid is, ja die waarheid is.
[Chorus]
C
Jy's net myne,
G
Jy's net myne,
F G
En elke ander man moet eenkant toe staan,
C
Want jy's net myne.
[Verse 3]
C G/B Am
Dalk het jy nodig om te hoor dat my hart nog joune is,
F
En dit is,
C G/B Am
En dis dalk al gesê maar dis rêrig net hoe ek voel oor jou,
F
Oor jou.
[Pre-Chorus 2]
C
Soos die heel eerste keer,
G/B Am
Besef ek alweer jy's die een,
G
En ek sal jou laat weet,
F
Wat die waarheid is,
G
En die waarheid is.
[Chorus]
C
Jy's net myne,
G
Jy's net myne,
F G
En elke ander man moet eenkant toe staan,
C
Want jy's net myne.
[Bridge]
C
Oooh . . .
F G
My hart is net joune,
F G G
Tot dat die dood ons skei.
[Chorus]
C
Jy's net myne,
G/B
Jy's net myne,
F G G
En elke ander man moet eenkant toe staan . . .,
C
Jy's net myne,
G
Jy's net myne,
F G
En elke ander man moet eenkant toe staan,
C
Want jy's net myne.
[Outro]
C G/B Am
Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
F C
Daar by jou?
BPM: 138
Released: 11 April 2011
Album: 24/7/365
Capo: 4 fret
[Intro]
[Verse 1]
Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
Daar by jou?
Ek neem hierdie oomblik om my hart op mee te gee aan jou,
Aan jou.
[Pre-Chorus 1]
En enige een, wat sê jy's die een vertel 'n leuen,
Want ek en jy weet,
Dat die waarheid is, ja die waarheid is.
[Chorus]
Jy's net myne,
Jy's net myne,
En elke ander man moet eenkant toe staan,
Want jy's net myne.
[Verse 3]
Dalk het jy nodig om te hoor dat my hart nog joune is,
En dit is,
En dis dalk al gesê maar dis rêrig net hoe ek voel oor jou,
Oor jou.
[Pre-Chorus 2]
Soos die heel eerste keer,
Besef ek alweer jy's die een,
En ek sal jou laat weet,
Wat die waarheid is,
En die waarheid is.
[Chorus]
Jy's net myne,
Jy's net myne,
En elke ander man moet eenkant toe staan,
Want jy's net myne.
[Bridge]
Oooh . . .
My hart is net joune,
Tot dat die dood ons skei.
[Chorus]
Jy's net myne,
Jy's net myne,
En elke ander man moet eenkant toe staan . . .,
Jy's net myne,
Jy's net myne,
En elke ander man moet eenkant toe staan,
Want jy's net myne.
[Outro]
Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
Daar by jou?
Tab not available
Video not available
Buy song
Jys Net Myne on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Advertisement
Leave a comment