[Intro]
D Dmaj7 D
[Verse 1]
D Dmaj7 Bm Bsus2 Bm
Almal luister as jy praat,
Bm Bsus2 Gadd2 G
Jy vang my uit op heterdaad . . .,
Gadd2 G Em7 Em Em7
Ek hoor nie meer geraas nie, ek voel nie die gehaas nie,
Em D Dmaj7 D
Want daar's net jy.
[Verse 2]
Bm
Jou stem raak menig mense maal,
G
Jou oë beheer 'n tranedal,
Em Em
En niemand hoor eers meer musiek nie, onthou nie meer 'n tik nie,
D Dmaj7 D
Want daar's net jy.
[Chorus]
D D
Ek ry op die golwe van jou woorde,
G G
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
A
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
C G A
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
D D
Ek loop in die spore van jou lippe,
G G
My wese is brandend van die hitte,
A
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
C G A Asus4
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
[Verse 3]
Bm
Almal luister as jy praat,
G
Of dit nou is oor goed of kwaad,
Em Em
Ek ken nie eers myself nie, ek wil nie dieper delf nie,
D Dmaj7 D
Want dis net jy.
[Verse 4]
Bm
Jy't beheer oor hoe ek voel,
G
Jy's soos die see wat oor my spoel, (See wat oor my spoel),
Em Em
Ek weet nie wat ek sê nie, weet nie wat ek wil hê nie,
D Dmaj7 D
En wie is jy, (Wie is jy).
[Chorus]
D D
Ek ry op die golwe van jou woorde,
G G
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
A
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
C G A
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
D D
Ek loop in die spore van jou lippe,
G G
My wese is brandend van die hitte,
A
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
C G
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
[Bridge]
A G D Dsus4 D
Eers in valleie en dan in die hemel saam met jou,
A C A
Ek glo elke woord selfs dit wat jy van my weerhou, (Jy van my weer hou),
A G D Dsus4 D A
Eers in valleie en dan in die hemel saam met jou, (Hemel saam met jou),
C A
Glo in elke woord selfs dit wat jy van my weer hou.
[Outro]
D D
Ek ry op die golwe van jou woorde,
G G
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
A
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
C G A
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
D D
Ek loop in die spore van jou lippe,
G G
My wese is brandend van die hitte,
A
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
C G A Asus4
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
A D
Ek ry op die golwe.
Released: 10 Febr 2014
Album: Jy's Bonatuurlik
Capo: 2 fret
[Intro]
[Verse 1]
Almal luister as jy praat,
Jy vang my uit op heterdaad . . .,
Ek hoor nie meer geraas nie, ek voel nie die gehaas nie,
Want daar's net jy.
[Verse 2]
Jou stem raak menig mense maal,
Jou oë beheer 'n tranedal,
En niemand hoor eers meer musiek nie, onthou nie meer 'n tik nie,
Want daar's net jy.
[Chorus]
Ek ry op die golwe van jou woorde,
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
Ek loop in die spore van jou lippe,
My wese is brandend van die hitte,
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
[Verse 3]
Almal luister as jy praat,
Of dit nou is oor goed of kwaad,
Ek ken nie eers myself nie, ek wil nie dieper delf nie,
Want dis net jy.
[Verse 4]
Jy't beheer oor hoe ek voel,
Jy's soos die see wat oor my spoel, (See wat oor my spoel),
Ek weet nie wat ek sê nie, weet nie wat ek wil hê nie,
En wie is jy, (Wie is jy).
[Chorus]
Ek ry op die golwe van jou woorde,
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
Ek loop in die spore van jou lippe,
My wese is brandend van die hitte,
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
[Bridge]
Eers in valleie en dan in die hemel saam met jou,
Ek glo elke woord selfs dit wat jy van my weerhou, (Jy van my weer hou),
Eers in valleie en dan in die hemel saam met jou, (Hemel saam met jou),
Glo in elke woord selfs dit wat jy van my weer hou.
[Outro]
Ek ry op die golwe van jou woorde,
Jou rustekens hang hier soos akkoorde,
Jou lippe maak die mooiste harmonieë,
Wat alles hier diep binne my saamsmeë,
Ek loop in die spore van jou lippe,
My wese is brandend van die hitte,
Jy maak steeds die mooiste, mooiste harmonieë
Wat alles hier diep binne my saamsmeë . . ..
Ek ry op die golwe.
Tab not available
Video not available
Buy song
Ek Ry Op Die Golwe on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Related Tabs
Advertisement
Leave a comment