[Intro]
C Am
F G C G
[Verse 1]
C Am
Dit was Septembermaand gewees een aand,
F G C G
Onder 'n wit jasmyn en met 'n glasie wyn,
C Am
Lê ek en jy en droom onder die maan,
F G C C
En maak 'n eiland sprokie hier in ons eie tuin.
[Chorus]
C Em Am
Net ek en jy,
F G C G
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis,
C Em Am
Net hier wil ek bly,
F G C C*
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Verse 2]
C Am
Dis die stilte na die storm waarna ons luister,
F G
Lê wakker tot die son op kom,
C G
Dan slaap ons laat,
C Em Am
Al die deure is gesluit en ons twee fluister,
F G C C
En ek soen jou op jou mond net toe jy begin praat.
[Chorus]
C
Net ek, (Net ek),
Em Am
En jy, (En jy),
F G C G
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis.
C
Net hier, (Net hier),
Em Am
Wil ek bly, (Ek bly),
F G C C
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Verse 3]
C Am
Ons dans alleen, ek vat jou hand in myne,
F G C G
In die holte van jou arm dis waar ek wil lê,
C Am
Die glimlag op jou mond is medisyne,
F G C C
Ja sit jou glimlag op my lippe want dis wat ek wil hê.
[Chorus]
C Em Am
Net ek en jy,
F G C G
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis,
C Em Am
Net hier wil ek bly,
F G C A
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Outro]
D
Net ek, (Net ek),
F#m Bm
En jy, (En jy),
G A D A
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis.
D
Net hier, (Net hier),
F#m Bm
Wil ek bly, (Ek bly),
G A D*
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Intro]
[Verse 1]
Dit was Septembermaand gewees een aand,
Onder 'n wit jasmyn en met 'n glasie wyn,
Lê ek en jy en droom onder die maan,
En maak 'n eiland sprokie hier in ons eie tuin.
[Chorus]
Net ek en jy,
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis,
Net hier wil ek bly,
*
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Verse 2]
Dis die stilte na die storm waarna ons luister,
Lê wakker tot die son op kom,
Dan slaap ons laat,
Al die deure is gesluit en ons twee fluister,
En ek soen jou op jou mond net toe jy begin praat.
[Chorus]
Net ek, (Net ek),
En jy, (En jy),
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis.
Net hier, (Net hier),
Wil ek bly, (Ek bly),
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Verse 3]
Ons dans alleen, ek vat jou hand in myne,
In die holte van jou arm dis waar ek wil lê,
Die glimlag op jou mond is medisyne,
Ja sit jou glimlag op my lippe want dis wat ek wil hê.
[Chorus]
Net ek en jy,
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis,
Net hier wil ek bly,
Want ons hou honeymoon by die huis.
[Outro]
Net ek, (Net ek),
En jy, (En jy),
Ons gaan nie weg nie, ons bly tuis.
Net hier, (Net hier),
Wil ek bly, (Ek bly),
*
Want ons hou honeymoon by die huis.
Tab not available
Video not available
Buy song
Honeymoon By Die Huis on iTunes store
Support artists with purchashing the original song!
Advertisement
Leave a comment