[Intro]
D  Asus4  G  Bm7 A
D  Asus4  G  Bm7 A


[Verse 1]
D                  Asus4             G          Bm7      A
Jy lief, is net te mooi, te mooi vir woorde wat ek aan mekaar kan gooi,
D            Asus4 A       G             Bm7          A      G
Ek is stom geslaan, net om ingesluk, net hier waar ek staan . . .,
     Bm7        A
Maar jy moet verstaan.


[Chorus]
D                     Bm
Uit die holtes van my hart,
      G                       Asus4         A
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
D                    Bm7
Uit die store van my siel,
      G                    Asus4            A
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
G                 A
 Uit die oorvloed van . . .,
   D    Dsus4 D Dsus2 D
My hart . . ..


[Verse 2]
D           A         G           Bm7        A
Jy is 'n misterie, 'n raaisel wat ek nie kan uitlê nie,
D             Asus4 A        G                   Bm7         A      G
Ek is soos 'n speurder, warm op die spoor en dit dan weer verloor . . .,
     Bm7         A
Maar hoor net my koor.


[Chorus]
D                     Bm
Uit die holtes van my hart,
      G                       Asus4         A
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
D                    Bm7
Uit die store van my siel,
      G                    Asus4            A
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
G                 A      G
 Uit die oorvloed van my hart . . ..


[Bridge]
G      A             Bm7
Ek wil alles met jou deel,
           A            F
Jy het die sleutels kom steel,
         G              D    D
En my oë oopgesluit vir jou . . ..


[Outro]
D                     Bm
Uit die holtes van my hart,
      G                       Asus4         A
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
D                    Bm7
Uit die store van my siel,
      G                    Asus4            A
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
G                 A      G
 Uit die oorvloed van my hart . . .,
G                 A      F
 Uit die oorvloed van my hart . . .,
         G
 Uit die oorvloed van my . . .,
D
Hart . . ..
              [Verse 1]
Jy lief, is net te mooi, te mooi vir woorde wat ek aan mekaar kan gooi,
Ek is stom geslaan, net om ingesluk, net hier waar ek staan . . .,
Maar jy moet verstaan.

[Chorus]
Uit die holtes van my hart,
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
Uit die store van my siel,
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
Uit die oorvloed van . . .,
My hart . . ..

[Verse 2]
Jy is 'n misterie, 'n raaisel wat ek nie kan uitlê nie,
Ek is soos 'n speurder, warm op die spoor en dit dan weer verloor . . .,
Maar hoor net my koor.

[Chorus]
Uit die holtes van my hart,
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
Uit die store van my siel,
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
Uit die oorvloed van my hart . . ..

[Bridge]
Ek wil alles met jou deel,
Jy het die sleutels kom steel,
En my oë oopgesluit vir jou . . ..

[Outro]
Uit die holtes van my hart,
Vloei strome van bewondering, reguit na jou hart toe,
Uit die store van my siel,
Vloei ongeskonde passie, gemik op jou groot hartjie,
Uit die oorvloed van my hart . . .,
Uit die oorvloed van my hart . . .,
Uit die oorvloed van my . . .,
Hart . . ..              
Tab not available
 Buy song Uit Die Oorvloed Van My Hart on iTunes store

Support artists with purchashing the original song!

Author
milanello
892 pts, Indonesia
Not signed in yet? Click here to sign in



Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now

Master. Play. Share.

Share the tabs you’ve mastered and inspire others to follow your lead!

Publish Tab Now
All Artists:
All Artists: # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z